Willow Smith (gebore 31 Oktober 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is die dogter van Will en Jada Pinkett Smith en die suster van Jaden Smith. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Legend (2007), Madagascar: Escape 2 Africa (2008), en Kit Kittredge: An American Girl (2008).

Filmografie Rolprente 2007: I Am Legend 2008: Madagascar: Escape 2 Africa 2008: Kit Kittredge: An American Girl

Televisiereekse 2010: Koko Pop 2018: Red Table Talk 2018: Menen

Video's 2002: Will Smith: Black Suits Comin' (Nod Ya Head) 2011: Willow Smith Feat. Nicki Minaj: Fireball

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense