Jurnee Smollett-Bell (gebore 1 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Debaters (2007) en Hands of Stone (2016), en in die televisiereekse Friday Night Lights (2006) en Underground (2016).

Filmografie Rolprente 1997: Eve's Bayou 2000: Beautiful Joe 2007: The Great Debaters 2013: Temptation: Confessions of a Marriage Counselor 2016: Hands of Stone 2018: One Last Thing Audrey's Run

Televisiereekse 1994: On Our Own 1996: Cosby 2003: Wanda at Large 2006: Friday Night Lights 2010: The Defenders 2016: Underground 2016: Smollett Eats 2019: Lovecraft Country

Televisierolprente 2001: Ruby's Bucket of Blood 2012: Bad Girls

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode