Die Kleiner knorhaan (Chelidonichthys queketti) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom vanaf die suide van Mosambiek tot by Tafelbaai. In Engels staan die vis bekend as die Lesser gurnard.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron https://www.fishbase.de/summary/Chelidonichthys-queketti.html
Kategorie:Beenvisse