Marilyn Sokol (gebore 2 Junie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Foul Play (1978), Crocodile Dundee II (1988), The Basketball Diaries (1995), en The Producers (2005).

Filmografie Rolprente 1978: Foul Play 1979: Something Short of Paradise 1988: Crocodile Dundee II 1995: The Basketball Diaries 2005: The Producers 2018: Another Year Together

Televisiereekse 1975: Lola! 1976: Van Dyke and Company

Televisierolprente 1977: Emmet Otter's Jug-Band Christmas

Video's 2005: Behind the Scenes in Frogtown Hollow

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu