Phyllis Somerville (gebore 12 Desember 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Children (2006), The Curious Case of Benjamin Button (2008), Surviving Family (2012), en Stoker (2013).
Filmografie Rolprente 2006: Little Children 2007: Lucky You 2008: The Curious Case of Benjamin Button 2008: Restless 2012: Surviving Family 2013: Stoker 2015: Stuff
Televisiereekse 2010: The Big C
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020