Louise Sorel (gebore 6 Augustus 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Airplane II: The Sequel (1982) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Star Trek (1966), en Santa Barbara (1984).
Filmografie Rolprente 1971: B.S. I Love You 1982: Airplane II: The Sequel
Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1966: Star Trek 1972: The Don Rickles Show 1979: The Curse of Dracula 1980: Ladies' Man 1980: One in a Million 1984: Santa Barbara
Televisierolprente 1971: River of Mystery 1973: The Return of Charlie Chan 1974: The Mark of Zorro 1975: One of Our Own 1978: When Every Day Was the Fourth of July
Video's 1997: Woof! Woof! Uncle Matty's Guide to Dog Training
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu