Dale Soules (gebore 2 Oktober 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Prism (1971), Below the Belt (1980), en The Messenger (2009), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).

Filmografie Rolprente 1971: Prism 1980: Below the Belt 1980: Bag Lady 1988: Blood Orgy of the Leather Girls 2009: The Messenger 2016: AWOL Shapes of Rhythm: The Music of Galt MacDermot

Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black

Televisierolprente 1975: Really Rosie

Video's 1975: Chicken Soup with Rice

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu