Kylie Sparks (gebore 27 Januarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pizza (2005) en Bad Fan (2015), en in die televisiereekse Squaresville (2012) en Weird Loners (2015).
Filmografie Rolprente 2005: Pizza 2015: Bad Fan Mission Hills
Televisiereekse 2012: Squaresville 2012: G.I.A. 2012: Top Decking 2013: L.A. Girls 2013: The Walking Tedd 2015: Weird Loners
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu