Rebecca Spence is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Public Enemies (2009), Contagion (2011), One Small Hitch (2013), en Man of Steel (2013).
Filmografie Rolprente 2007: Grace Is Gone 2009: Public Enemies 2010: Earthling 2011: Contagion 2013: One Small Hitch 2013: Man of Steel 2017: Princess Cyd 2018: Not Welcome 2018: World of Facts
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976