Sasha Spielberg (gebore 14 Mei 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Terminal (2004), Munich (2005), The Art of Getting By (2011), en The Post (2017).

Filmografie Rolprente 2004: The Terminal 2005: Munich 2011: The Art of Getting By 2017: The Post

Televisiereekse 2014: New Partner

Televisierolprente 2013: Girls Without Boys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu