Lisa Spoonauer (6 Desember 1972 – 20 Mei 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clerks (1994) en Bartender (1997), en in die televisiereeks Clerks (2000).

Filmografie Rolprente 1994: Clerks 1997: Bartender

Televisiereekse 2000: Clerks

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu