June Squibb (gebore 6 November 1929) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In & Out (1997), About Schmidt (2002), Would You Rather (2012), en Nebraska (2013).

Filmografie Rolprente 1990: Alice 1997: In & Out 2002: About Schmidt 2007: Dead Write 2012: Would You Rather 2013: Nebraska 2017: Amanda & Jack Go Glamping Back of Book

Televisiereekse 2015: The Jack and Triumph Show

Televisierolprente 2007: A Stranger's Heart 2018: Santa's Boots

Video's 2009: Character Assassins 2013: Nebraska: Filmmaker Q&A

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu