Kelly Stables (gebore 26 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride and Prejudice (2003) en The Ring Two (2005), en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003) en W.I.T.C.H. (2004).
Filmografie Rolprente 2003: Pride and Prejudice 2005: The Ring Two 2008: Telling Lies
Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2004: W.I.T.C.H. 2010: Romantically Challenged 2011: The Exes 2013: C'est La Vie with Selah V! 2017: Malibu Dan the Family Man
Televisierolprente 2011: 3 Holiday Tails
Video's 2005: Rings 2014: Tom and Jerry: The Lost Dragon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu