Molly Stanton (gebore 13 Maart 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Miss March (2009) en in die televisiereekse Passions (1999), Twins (2005), en Major Crimes (2012).

Filmografie Rolprente 2009: Miss March

Televisiereekse 1999: Passions 2005: Twins 2008: Do Not Disturb 2012: Major Crimes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu