Ryan Starr (gebore 21 November 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000), What I Like About You (2002), en American Idol (2002).
Filmografie Televisiereekse 2000: CSI: Crime Scene Investigation 2002: What I Like About You 2002: American Idol 2003: The Surreal Life
Televisierolprente 2004: Ring of Darkness 2007: Reality TV's Sexiest Vixens
Video's 2004: Halloween Costume Carnaval
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu