Sarah Steele (gebore 16 September 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spanglish (2004), The Lucky Ones (2008), Please Give (2010), en The To Do List (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Spanglish 2008: The Lucky Ones 2010: Please Give 2013: The To Do List 2018: Ask for Jane
Televisiereekse 2012: Lady Business 2017: The Good Fight
Video's 2010: Monkeywrench 2010: Behind the Scenes of Please Give
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense