Mary Stein is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Babe: Pig in the City (1998), How the Grinch Stole Christmas (2000), Men in Black II (2002), en Changeling (2008).
Filmografie Rolprente 1998: Babe: Pig in the City 2000: How the Grinch Stole Christmas 2002: Men in Black II 2008: Changeling
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu