Amber Stevens West (gebore 7 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fast and the Furious: Tokyo Drift (2006), Fired Up! (2009), The Amazing Spider-Man (2012), en 22 Jump Street (2014).

Filmografie Rolprente 2006: The Fast and the Furious: Tokyo Drift 2009: Fired Up! 2012: The Amazing Spider-Man 2014: 22 Jump Street 2018: Love Jacked

Televisiereekse 2007: Greek 2008: Greek Uncovered 2015: The Carmichael Show 2017: Ghosted 2018: Happy Together

Televisierolprente 2011: Weekends at Bellevue 2012: Joey Dakota 2014: Keep It Together 2015: American Girl Dolls: The Action Movie with Anna Chlumsky

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's