Katie Stevens (gebore 8 Desember 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Haunt en in die televisiereekse Faking It (2014) en The Bold Type (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Friends and Romans Haunt
Televisiereekse 2014: Faking It 2014: I'll Bring the Awkward 2017: The Bold Type 2017: Dinner with Dad
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu