Kellee Stewart (gebore 31 Maart 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crazylove (2005), Guess Who (2005), Hot Tub Time Machine (2010), en Hot Tub Time Machine 2 (2015).
Filmografie Rolprente 2000: Let's Talk 2005: Crazylove 2005: Guess Who 2010: Hot Tub Time Machine 2015: Hot Tub Time Machine 2 2016: Deadly Signal 2016: Hunter Gatherer
Televisiereekse 2006: My Boys 2010: A Breath of Fresh Air with Jon and Nkechi 2012: The Soul Man
Televisierolprente 2010: How to Be a Better American 2010: Seek and Destroy 2016: Crunch Time 2017: Love by the 10th Date 2018: Pandas in New York
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu