Sarah Stiles (gebore 20 Junie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Unsane (2018) en in die televisiereekse The Blacklist (2013), Get Shorty (2017), en I'm Dying Up Here (2017).

Filmografie Rolprente 2018: Unsane 2018: For Entertainment Purposes Only

Televisiereekse 2013: The Blacklist 2017: Get Shorty 2017: I'm Dying Up Here 2017: Sunny Day 2018: My Astronaut

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense