Galadriel Stineman (gebore 20 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Middle (2009) en Glee (2009).

Filmografie Rolprente 2010: Junkyard Dog 2019: Blowing Up Right Now

Televisiereekse 2009: The Middle 2009: Glee

Televisierolprente 2009: Ben 10: Alien Swarm 2012: The 4 to 9ers 2018: Runaway Romance

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu