Connie Stevens (gebore 8 Augustus 1938) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band (1978), Grease 2 (1982), en A Healing (1997), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).

Filmografie Rolprente 1958: The Party Crashers 1958: Rock-a-Bye Baby 1961: Susan Slade 1963: Palm Springs Weekend 1965: Never Too Late 1965: Two on a Guillotine 1966: Way... Way Out 1976: Scorchy 1978: Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band 1982: Grease 2 1997: A Healing 2009: Saving Grace B. Jones 2018: By the Rivers of Babylon Prairie Bones

Televisiereekse 1959: Hawaiian Eye 1964: Wendy and Me 1970: Kraft Music Hall Presents: The Des O'Connor Show 1973: NBC Follies 1988: Starting from Scratch

Televisierolprente 1965: I Feel a Song Coming On 1970: Mister Jerico 1972: Call Her Mom 1972: Every Man Needs One 1972: Playmates 1974: The Sex Symbol 1981: Side Show 1981: Harry's Battles 1992: The 21th Annual Friends of Tel Hashomer Gala

Video's 2004: Jerry Lewis at Work 2017: 8th WMIFF Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu