Heather Stephens (gebore 3 November 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lost Highway (1997), Dante's Peak (1997), en Tomcats (2001).
Filmografie Rolprente 1997: Lost Highway 1997: Dante's Peak 2001: Tomcats 2010: Father vs. Son
Televisiereekse 2001: Men, Women & Dogs 2009: The Forgotten
Televisierolprente 1998: Forever Love 2003: Splitsville 2005: 20 Things to Do Before You're 30
Video's 2009: Messengers 2: The Scarecrow
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu