Leslie Stefanson (gebore 10 Mei 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente As Good as It Gets (1997), The General's Daughter (1999), Unbreakable (2000), en The Hunted (2003).

Filmografie Rolprente 1997: As Good as It Gets 1999: The General's Daughter 1999: Delivered 2000: Unbreakable 2002: The Stickup 2003: The Hunted

Televisiereekse 2002: MDs

Televisierolprente 2001: Jackie, Ethel, Joan: The Women of Camelot

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu