Florence Stanley (1 Julie 1924 – 3 Oktober 2003) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trapped in Paradise (1994), A Goofy Movie (1995), Bulworth (1998), en Atlantis: The Lost Empire (2001).

Filmografie Rolprente 1994: Trapped in Paradise 1995: A Goofy Movie 1998: Bulworth 2001: Atlantis: The Lost Empire

Televisiereekse 1975: Joe and Sons 1977: Fish 1987: My Two Dads 1998: The Simple Life

Televisierolprente 1967: Christmas in the Marketplace 1974: Sonny Boy 1988: Maybe Baby 1990: A Quiet Little Neighborhood, a Perfect Little Murder 2003: Phil at the Gate

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu