Darby Stanchfield (gebore 29 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Waitress (2007) en in die televisiereekse Mad Men (2007) en Scandal (2012).
Filmografie Rolprente 2005: The Picture of Dorian Gray 2007: Waitress 2011: Serving Up Richard 2015: The Square Root of 2 2016: Loserville 2017: Willie and Me 2018: Justine
Televisiereekse 2007: Mad Men 2007: Exes & Ohs 2012: Scandal
Televisierolprente 2013: Scandal: The Secret Is Out 2019: Stargirl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu