Rebecca Staab (gebore 27 Julie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love Potion No. 9 (1992), The Fantastic Four (1994), en The Miracle Season (2018), en in die televisiereeks Somewhere Between (2017).

Filmografie Rolprente 1992: Love Potion No. 9 1994: The Fantastic Four 1997: T.N.T. 1999: Stray Bullet 2003: A House on a Hill 2012: Contamination: A Convention Story 2018: The Miracle Season

Televisiereekse 1994: One West Waikiki 1995: Live Shot 2017: Somewhere Between The Chronicle Mysteries

Televisierolprente 2010: Dicks 2016: The Irresistible Blueberry Farm 2018: My Three Wise Men Holidate

Video's 2007: Safe Harbour

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu