Taylor Spreitler (gebore 23 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Kevin Can Wait (2016).

Filmografie Rolprente 2012: 3 Day Test 2013: The Contractor 2015: Girl on the Edge Oil City

Televisiereekse 2010: Melissa & Joey 2012: Never Fade Away 2016: Kevin Can Wait

Televisierolprente 2012: Stalked at 17 Leprechaun Returns

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense