Jordana Spiro (gebore 12 April 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Goods: Live Hard, Sell Hard (2009) en Night Comes On (2018), en in die televisiereeks My Boys (2006).

Filmografie Rolprente 2006: Alone with Her 2009: The Goods: Live Hard, Sell Hard 2018: Night Comes On To the Stars

Televisiereekse 2000: The Huntress 2006: My Boys 2012: The Mob Doctor 2017–2018, 2022 Ozark

Televisierolprente 2011: Lost and Found 2016: The Wilding

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu