Danielle Spencer (24 Junie 1965 - 11 Augustus 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent As Good as It Gets (1997) en in die televisiereekse The Brady Bunch Variety Hour (1976), What's Happening!! (1976), en What's Happening Now! (1985).
Filmografie Rolprente 1997: As Good as It Gets
Televisiereekse 1976: The Brady Bunch Variety Hour 1976: What's Happening!! 1985: What's Happening Now!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu