Laura Spencer (gebore 8 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bones (2005), The Big Bang Theory (2007), The Lizzie Bennet Diaries (2012), en Sleepy Hollow (2013).
Filmografie Rolprente 2009: The Familiar 2010: In the Land of Fireworks 2017: Heartland
Televisiereekse 2005: Bones 2007: The Big Bang Theory 2009: Funnel of Darkness 2012: The Lizzie Bennet Diaries 2012: Character 2012: The Lydia Bennet!! 2012: Vanessa & Jan 2012: Jan 2013: Sleepy Hollow 2013: Backseat Driving 2013: Coffee Shop Squatters
Televisierolprente Kevin Vs Josh
Video's 2013: My Precious Cargo
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986