Paige Spara (gebore 9 Augustus 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Home Again (2017) en in die televisiereekse Kevin from Work (2015) en The Good Doctor (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Audition 2017: Home Again 2019: Stale Ramen

Televisiereekse 2015: Kevin from Work 2017: The Good Doctor

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu