Carly Rose Sonenclar (gebore 20 April 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Sisterhood of the Traveling Pants 2 (2008) en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en The Electric Company (2006).
Filmografie Rolprente 2008: The Sisterhood of the Traveling Pants 2
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2006: The Electric Company
Video's 2013: Carly Rose Sonenclar: Brand New Me 2016: Isac Elliot: No One Else
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu