Sommore (gebore 15 Mei 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday After Next (2002), Soul Plane (2004), Something New (2006), en Dirty Laundry (2006).
Filmografie Rolprente 2002: Friday After Next 2004: Soul Plane 2006: Something New 2006: Dirty Laundry
Televisiereekse 1992: BET's Comicview 2006: 1 vs. 100
Televisierolprente 2013: Sommore: Chandelier Status 2013: Sommore: Economics 2018: Sommore: A Queen with No Spades
Video's 2001: The Queens of Comedy 2003: Latham Entertainment Presents 2009: Blunts & Stunts: Class of '94
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu