Brittany Snow (gebore 9 Maart 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, regisseuse, en sangeres. Sy word bekend vir haar rol in die CBS-reeks Guiding Light (1998–2001), waarvoor sy 'n Young Artist-toekenning vir beste jong aktrise wen en vir twee ander Young Artist-toekennings en 'n Soap Opera Digest-toekenning benoem word. Ná Guiding Light verskyn Snow in die NBC-reeks American Dreams (2002–2005), waarvoor sy vir een Young Artist-toekenning en drie Teen Choice-toekennings benoem is. Sy is ook bekend vir haar rolle in die rolprente Hairspray (2007), Prom Night (2008), Pitch Perfect (2012), en Pitch Perfect 2 (2015).

Filmografie Rolprente 2005: The Pacifier 2007: Hairspray 2007: On the Doll 2008: Prom Night 2008: Finding Amanda 2009: Black Water Transit 2009: The Vicious Kind 2010: Janie Jones 2011: 96 Minutes 2012: Pitch Perfect 2012: Petunia 2012: Would You Rather 2013: Syrup 2015: Pitch Perfect 2 2017: Hangman 2017: Dial a Prayer 2017: Bushwick 2017: Pitch Perfect 3 2019: Someone Great The Ex Games

Televisiereekse 2002: American Dreams 2003: Real Access 2011: Harry's Law 2012: Ben and Kate 2013: The Show with Vinny 2025: The Beast in Me

Televisierolprente 2013: To My Future Assistant 2014: An American Education 2015: 2015 CMT Music Awards

Video's 2006: Grrrl Power 2006: Kodiak Yearbook 2006: Matt Willis: Hey Kid 2006: John Tucker Must Die: Featurettes 2009: Guilty Pleasure: Bonus DVD 2009: Ashley Tisdale: It's Alright, It's OK

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse regisseurs Kategorie:Amerikaanse vervaardigers