Yeardley Smith (gebore 3 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maximum Overdrive (1986), City Slickers (1991), en The Simpsons Movie (2007), en in die televisiereeks The Simpsons (1989).
Filmografie Rolprente 1986: Maximum Overdrive 1989: Ginger Ale Afternoon 1991: City Slickers 2007: The Simpsons Movie 2018: All Square
Televisiereekse 1984: Brothers 1989: The Simpsons 1989: Night After Night 1991: Herman's Head 2013: Shoe Are You?®
Televisierolprente 2001: Last Dance
Video's 1990: Bart Simpson: Do the Bartman 2014: The Simpsons Take the Bowl
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu