Tasha Smith (gebore 28 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Whole Ten Yards (2004), Why Did I Get Married? (2007), en Couples Retreat (2009), en in die televisiereeks For Better or Worse (2011).

Filmografie Rolprente 2004: The Whole Ten Yards 2007: Why Did I Get Married? 2008: The Longshots 2009: Couples Retreat Hustlin Backwardz Free Reggie

Televisiereekse 1996: Boston Common 1997: The Tom Show 2009: unReal Housewives of Kansas City 2011: For Better or Worse

Televisierolprente 1999: Chameleon II: Death Match 2014: Addicted: Live With Zane 2015: The Inside Track: The Rise of Empire 2015: Stock Option 2017: When Love Kills: The Falicia Blakely Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu