Paris Smith (gebore 1 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Modern Family (2009), Every Witch Way (2014), en Talia in the Kitchen (2015).

Filmografie Rolprente 2018: Deadly Lessons

Televisiereekse 2009: Modern Family 2014: Every Witch Way 2015: Talia in the Kitchen 2015: Short Girls Club

Televisierolprente 2014: Every Witch Way: Spellbound

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2000