Phyllis Smith (gebore 10 Julie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Teacher (2011), Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011), en Inside Out (2015), en in die televisiereeks The Office (2005).
Filmografie Rolprente 2011: Bad Teacher 2011: Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked 2015: Inside Out Jim & Jane
Televisiereekse 2005: The Office 2006: The Office: The Accountants 2008: The Office: The Outburst 2016: The OA 2016: Nunsense
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu