Meagan Smith (gebore 28 Maart 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Surf's Up (2007) en in die televisiereeks Ben 10 (2005).
Filmografie Rolprente 2007: Surf's Up
Televisiereekse 2005: Ben 10
Televisierolprente 2007: Ben 10: Secret of the Omnitrix 2012: Ben 10: Destroy All Aliens
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense