Kerri Smith is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Cold Squad (1998) en Jeremiah (2002).
Filmografie Televisiereekse 2001-2002: Cold Squad 2003: Jeremiah
Televisierolprente 2007: Involuntary Muscles
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense