Lyndon Smith (gebore 7 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secret in Their Eyes (2015) en Step Sisters (2018), en in die televisiereekse Parenthood (2010) en White Famous (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Secret in Their Eyes 2016: Bleed 2018: Step Sisters

Televisiereekse 2010: Parenthood 2010: That's What She Said! 2012: Cassandra French's Finishing School for Boys 2015: Public Morals 2017: White Famous 2018: Dead Inside

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu