Mackenzie Smith (gebore 6 Februarie 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Family Fang (2015) en in die televisiereekse Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008), Victorious (2010), en 100 Things to Do Before High School (2014).

Filmografie Rolprente 2011: God Bless America 2015: The Family Fang Phobias

Televisiereekse 2008: Terminator: The Sarah Connor Chronicles 2010: Victorious 2014: 100 Things to Do Before High School

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001