Kellita Smith (gebore 15 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hair Show (2004) en in die televisiereekse The Bernie Mac Show (2001) en Z Nation (2014).

Filmografie Rolprente 2000: Retiring Tatiana 2004: Hair Show 2005: King's Ransom

Televisiereekse 2001: The Bernie Mac Show 2011: She's Still Not Our Sister 2012: The First Family 2013: Kimmie's Kitchen 2014: Z Nation 2015: In the Cut 2019: Jeffrey's Plan

Televisierolprente 2000: Masquerade 2011: She's Not Our Sister 2016: The Secret She Kept

Video's 2006: 14th Annual Inner City Destiny Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu