Jamie Renée Smith (gebore 10 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Dante's Peak (1997).
Filmografie Rolprente 1996: Magic in the Mirror 1997: Dante's Peak 1997: Magic in the Mirror: Fowl Play
Televisiereekse 1998: Ask Harriet
Televisierolprente 1994: Blood Run
Video's 1996: Children of the Corn: The Gathering 2001: The Chimp's a Champ: The Making of a Star Hockey Player
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu