Spioenkop is 'n berg in die provinsie van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is naby die dorp van Ladysmith geleë, 27 km wes-suid-wes / en sowat 2.5 km na die noorde van Spioenkopdam, 'n reservoir vir die waters van die Tugelarivier.

Spioen Kop-pawiljoen by Anfield-stadion is na Spioenkop vernoem.

Geskiedenis Hierdie berg het 'n historiese beduidendheid. Sy heuwelkruin was die terrein van die Slag van Spioenkop (een van die belangrikste gevegte van die Boere-Oorloë) van 23 tot 24 Januarie 1900. by die Tugelarivier, KwaZulu-Natal in Suid-Afrika

Sien ook Slag van Spioenkop Spioenkop Dam

Verwysings

Eksterne skakels Pret Dinge om Te Doen in die Provinsie van KwaZulu-Natal Die Slagvelde Roete

Kategorie:Berge van Suid-Afrika