Dipuo Letsatsi-Duba (gebore 25 September 1965) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy het van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 as die minister van staatsveiligheid in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa gedien.
Eksterne skakel Dipuo Letsatsi-Duba op People's Assembly.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense