Masenyani Richard Baloyi is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die Minister van Staatsdiens en Administrasie onder President Jacob Zuma van 2009-2014.
Verwysings
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers