Noluthando Mayende-Sibiya is 'n Suid-Afrikaanse politikus.

Noluthando Mayende-Sibiya het vanaf 11 Mei 2009 tot 2010 as Minister van Vroue, Kinders en Mense met Gestremdhede van die Republiek van Suid-Afrika gedien.

Verwysings

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici